C/D D C/D D C/D D C/D D [Verse 1] Am Ek is n vreemde hier D Ek het my land gelos G Ek het jou pad gekruis. Ek het jou spoor gevolg Am Jy het gesê gaan terug D Moe nie op my vertrou G Maar jy's 'n deel van my. Hoe kan ek sonder jou Am En ek weet die toekoms is onseker D En die donker is digby G En ek weet ons wag 'n lang reis D/E G/B C/D D Reg deur die woestyn Reg deur die woestyn [Chorus] G D/F# Maar jou land is my land G7/F C/E Jou volk is my volk C G/B Jou taal is my taal Am C/D D Jouw God is my God G D/F# En jou droom is my droom G7/F C/E Jou pad is my pad C G/B Jou toekoms my toekoms A7sus4 A7 C/D D Jou hart in my hart, C/D D C/D D My hart [Verse 2] Am Ek weet jou volk is bang D Voor ons wat anders is G Maar ek sal brugge bou Em Daar waar die afgrond is Am En ek sal terugverlang D Wanneer die wind sal waai G Wat uit die suide kom D/E Em Van my geboorte grond Am Maar ek sal sterk wees D En ek sal oorleef G Want ek wil naas jou staan D/F# C/E C/D D Al sal dit moeilyk wees Al sal dit moeilyk wees [Chorus] G D/F# Want jou land is my land G7/F C/E Jou volk is my volk C G/B Jou taal is my taal Am C/D D Jouw God is my God G D/F# En jou droom, jou droom is my droom G7/F C/E Jou pad is my pad C G/B Jou toekoms my toekoms A7sus4 A7 C/D D Jou hart in my hart, G D/F# En my deel, my deel is jou deel G7/F C/E My brood is jou brood C G/B Jou lewe, my lewe Am D Jou dood is my dood [Verse 3] Am En wanneer die donker kom D En jou mense my ontwyk G D/F# Sal ek my liefde gee C/E C/D D Totdat die haat verdwyn Totdat die haat verdwyn [Chorus] G D/F# Want jou huis is my huis G7/F C/E Jou angs is my angs C G/B Jou stilte my stilte Am D Jou land is my land [Outro] C/E G D/G C/G Eb/G G Is my land
Mais de 15 cursos com aulas exclusivas, materiais didáticos e exercícios por R$49,90/mês.
Tenha acesso a benefícios exclusivos no App e no Site
Chega de anúncios
Mais recursos no app do Afinador
Atendimento Prioritário
Aumente seu limite de lista
Ajude a produzir mais conteúdo